KALENDER
2025 KALENDER
Kommunikasie geskied hoofsaaklik d.m.v. e-pos en die omsendbrieweboek waarin omsendbriewe geplak word.
Ons stuur die Swaeltjie weekliks per e-pos uit waarin belangrike datums, gebeure en leerderprestasies deurgegee word.
U is meer as welkom om ons Facebookblad te besoek waar ons gereeld nuus en foto’s deel.