Ons bou ‘n Duisendpoot

Ons bou ‘n Duisendpoot

Goeie dag almal. Volgende week Woensdag (25 Junie) bou ons ‘n duisendpoot met ou klere, -skoene en lost munte. Stuur asseblief hierdie items saam met die leerders sodat ons die mense in ons gemeenskap kan ondersteun. Baie dankie.
Robbie Wors

Robbie Wors

Die eksamen is verby! Vier fees met ‘n braaivleisvuurtjie en ‘n lekker stukkie Robbie-wors oor die kole!
Verified by MonsterInsights