Goeie dag almal.
Volgende week Woensdag (25 Junie) bou ons ‘n duisendpoot met ou klere, -skoene en lost munte. Stuur asseblief hierdie items saam met die leerders sodat ons die mense in ons gemeenskap kan ondersteun.
Baie dankie.